Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 on Flora Clanwilliam Hills

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-rylaan 5, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

5 on Flora is in Clanwilliam Hills geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, WiFi, eetarea, sitarea met oorgenoeg sitplek, braai-area en 'n swembad in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie huis is in Clanwilliam Hills privaat sekuriteitskompleks geleë en het 'n 180 grade-uitsig oor Clanwilliamdam en op die Sederberge in die weste.

Daar is 2 wagte wat in die nag patrolleer en 1 wag gedurende die dag. Vir watersport-entoesiaste is daar ook meer as genoeg parkeerplek vir bote.

Slaapplek

’n Bespreking by 5 on Flora Clanwilliam Hills sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 5 on Flora Clanwilliam Hills
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 7

Ligging

  • Flora-rylaan 5, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 on Flora Clanwilliam Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-rylaan 5, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05f8a2230ff1bbcc8ec073090ae1e1693614eff34583462365bdeeff5e57474fb1318ce421799dfd41717595b780435b9f47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 5 Flora Drive Clanwilliam Hills 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.194461739206 18.889270736746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem