5 on Juanita

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

5 on Juanita is in die stil en veilige woonbuurt Sonheuwel in Nelspruit, Mpumalanga, geleë. Die eenheid is ruim en ideaal vir 'n paartjie met vakansie of 'n sakereisiger.

Die eenheid het 1 slaapkamer en bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed, oorgenoeg kasruimte en 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Die ruim leefarea het 'n slaapbank en skuifdeure wat lei na 'n groot patio. Gaste het toegang tot die swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Ons is 5 km van Riverside Mall af en ongeveer 1 km van die Nelspruit Mediclinic af. Die eenheid bied ook maklike toegang tot al die hoofroetes in Nelspruit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5 On Juanita gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false