Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Shipment Close

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir 5 Shipment Close
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Natasha B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Gesin met klein kinders

Amazing

Such a nice house with amazing sea views. Cozy family home with everything you need in it. Will definitely be going back, hopefully soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelley W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley W
Gesin met klein kinders

Perfect location and view we really enjoyed our stay, would definitely recommend it.

The banister rail, the one that is next to braai needs to repaired its loose- A bit dangerous, once again: everything else was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Shipment Close se terugvoer

Thank you very much for the kind words, we have fixed the bannister rail, thanks for notifying us.

5 Shipment Close
Janet C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely peaceful beach house, fantastic position overlooking the sea.

A must place to visit for relaxation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline C
Gesin met tieners

Mooiste uitsig, lekker gerus en definitief waarde vir geld.

Daar was absoluut niks te kort in 5 Shipment Slot nie. Ons het heerlik gebly en alles gehad wat nodig was. Al wat 'n bietjie gepla het was die bouers wat besig was om oorkant te bou, maar daarvoor kon nie voorsien word nie aangesien ons buite seisoen periode bespreek het. Die huis was so gerieflik, en die uitsig net eenvoudig voedsel vir 'n mens se siel. Sal definitief verblyf in 5 Shipment Slot aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda R - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda R
Gesin met tieners

Dit was heerlik, rustig. Bly daar is nie 'n TV nie!

Ons het dit baie geniet. Ek sal weer gaan. Ek het die plek reeds aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer B
Gesin met klein kinders

Dis 'n ideale rusplekkie weg van die stad se gewoel, rustig by die see. Dankie Christelle vir die stukkie hemel.

Die wooneenheid is baie gerieflik toegerus, ek was aangenaam verras met die speletjies wat tot ons beskikking was, selfs die skoonmaakmiddels maak die lewe baie gerieflik. Die eenheid is baie mooi ons enigste klagte was dat die tyd te vinnig verby gegaan het. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tim V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tim V
Gesin met klein kinders

Lekke by die see!

Die eienaar was baie behulpsaam. Die plekkie was mooi en skoon, en goed toegerus. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is "stunning". Die kinders kon lekker fietsry in die straat terwyl ons bo braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 5 Shipment Slot, , St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa9abd13732f2a38975771684c21d60ef3b3fd02330273f046d0bbfe3591aad58b8a4cd46d83be750eb2c51133ee8a6c275c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 5 Shipment Slot Brittania Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 12:00 -32.722331631503 17.940164317386
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem