Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Tides End

Selfsorg
5 On Tides End
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenslaapkamerwoonstel het 'n koningingrootte-bed, TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n etenstafel vir 2 en is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area en eetarea naby die strandmeer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
5 Tides End
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis bied slaapplek aan 6 volwassenes met 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Dié gaste deel die gastetoilet en aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n eetarea en dit lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Die huis spog met 4 balkonne, waarvan 2 na die strandmeer en Knysna-koppe front. Draagbare en ingeboude braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holiday Park-singel 12, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8422317ce957bb47f08d9de231e4e3c1efb1a02cad4e9a0bfcff77bde204e6e16b31f090b2fd05eac019e843b811270c70eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 12 Holiday Park Crescent Costa Sarda 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.039822967339 23.062584694764
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem