Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wanda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was goed vir die 2 aande wat ons nodig gehad het. Ons het die verblyf baie geniet, 2 aande oorgeslaap. Die diens was goed en alles was mooi soos op die foto’s geadverteer. Die gasvrou en ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Die plek was skoon en netjies, en die WiFi het goed gewerk. Ek was ook baie dankbaar dat ek my hondjie kon saamneem. Ek sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Dankie Wanda, kom kuier enige tyd weer.

Stephen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Magnificent. Wonderful stay. Quite area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Dankie Stephen, kom kuier gerus weer.

Louise W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Excellent. It was very nice there. I would definitely come for a second time, nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Thanks Danwill. You are welcome to visit again.

Lana W
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Aangenaam, veilig en baie netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fezile G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Peaceful. Excellent and the friendly welcome on arrival and when checking out. There were no interruptions as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Thank you, Fezile! Please keep us in mind next time you're in the area.

Lozanne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Tranquil, beautiful, peaceful! Thank you for a lovely stay in the Melkkamer. We will most definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Dankie Lozanne! Sal julle met graagte weer verwelkom.

William L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Friendly reception. Nice and comfortable. And clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Thank you, William. Please remember us when you're in the area again!

Asive N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Great comfortable place and nice and quiet definitely worth it. Great place to stay in neat and friendly hosts definitely worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Thank you, Asive! Always a pleasure to host you!

Linda H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Die eenheid is gerieflik ingerig met alles wat jy benodig. Die gasheer was vriendelik en hulpvaardig. Kan die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Dankie Linda! Altyd lekker om te hoor gaste het lekker gebly. Julle is enige tyd welkom hier.

Cobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Als wat nodig is. Lekker privaat met 'n onderdak buite kuierstoep en braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Dankie, kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zelmare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 158

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

50 White Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaefe89451126442a709c5791a69d2f6fec10a4578dcd46e4ab2e7bbf8a14bf0c844a97931f8b243db9b8081afc8d8e07f880?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 158 5 1 5 50 White Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.798009 19.879279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang