50 White
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 8 Des 2025 tot 4 Jan 2026.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 White Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
Vanaf
R770R693 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
50 White bied 2 privaat selfsorg-eenhede in die hartjie van Robertson. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na gemaklike akkommodasie, naby alles, maar tog ver genoeg van die middestad om stilte te geniet. Die eenhede is in 'n boomryke tuin, met baie voƫls.
Verwarmers en ekstra komberse is beskikbaar vir die winter en waaiers vir die somer. 'n Basiese hoeveelheid tee, koffie en suiker word voorsien, sowel as handdoeke, stortseep, handseep en toiletpapier. Parkering is beskikbaar agter 'n hek op die perseel. Daar is altesaam vier parkeerplekke, met twee toegeken vir gaste.
Let asseblief daarop: Daar is 'n hond (Daisy) en 'n kat (Merlin) op die perseel.
Robertson is die begin van die bekende en gewilde Roete 62 en is bekend vir sy pragtige natuurskoon. Wynkelders in die omgewing sluit in Van Loveren, Arabella, Graham Beck, Springfield, Bon Courage, Excelsior Estate en boetiekwynkelders soos Rosendal en Fraai Uitzicht. Natuurliefhebbers kan die Arangieskop-roete na die Dassieshoek-natuurreservaat en ander roetes deur die Vrolijkheid-natuurreservaat aanpak terwyl hulle Robertson besoek.
DĆt is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Zelmare Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 151
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 50 White Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink 50 White het ān uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 White Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang