Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

500 on Alice

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 500 on Alice
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Gert S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Onspanne, still plek met oop strand wat oneindig is.

Braai area lekker uit die wind. Oneindig oop spasie op strand waar jy kan stap en vergeet jy moet omdraai. Lekker naby vir inkopies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker woonstel agter bo-op motorhuis, lekker braaiplek, lekker naby see, lekker baie watertenke - belangrik in Oos-Kaap deesdae.

Woonstel met al die basiese behoeftes en toegang tot see via kant van huis, lekker vir kort wegbreke. Geen direkte see-uitsig tensy jy omstap na die stoep nie, baie voëls en blomme en hommelbye. Moenie romanties raak nie, dis enkelbedjies. Braai eerder 'n tjop en drink 'n dop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna V
Enkelreisiger

Very pleasant.

Broken shower door not mentioned. Not warned of ants and gnats to allow me to bring spray. Else very good.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice weg 500, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0701f604f63a324c52aea026775bed5dcd88480c0530c2136a209abc13fa9aa5aee09f397c709ec8000dff1c9766d761975?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 500 Alice Road Cannon Rocks 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.74568685677 26.555671509123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem