Umdloti Akkommodasie by 502 Sorjente | LekkeSlaap
+24

502 Sorjente

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir 502 Sorjente
Netheid
1.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Estelle C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Estelle C
Gesin met tieners

Lekker geleë.

Woonstel is goed geleë en eintlik kan dit baie lekker wees. Beddegoed egter baie oud en grillerig. Matte so vuil dat jy nie 'n voet daarop kan sit nie. Kombuis ook nie baie goed toegerus nie. Oond was baie vuil en die blindings in die kombuis agter die stoof is onhigiënies vuil.

Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv1W9w6UD6w1UrXGQ6IlFi48aArDhiMeuSGuEl8GDsBw4rbsCMZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 29 North Beach Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.665071064152 31.122003618385
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za