Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

506 Canal Quays

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Hosted Property Management Geverifieer

Eiendomme 89

Resensies 193

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 506 Canal Quays
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ben B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig 'n lekker plekkie om oor te slaap, als wat ons nodig gehad het.

Vriendelike staf, vinnige diens/inteken. Stil en rustig. Het die stoepie baie geniet, nie die beste uitsig nie, maar die stilte tydtjie saam my man was die moeite werd. Lekker naby aan als gewees, om die draai van V&A en so 20 min van Tafelberg. Als so skoon en netjies. Ons het ons aandtjie vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cast Anchor Away, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8002, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA475ecc143a3a0441fc3ea88c0822add31b9a262e51600b9d4745d41319f1477b6d76a665dbcc1701f031d850396d1c6d5c8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Cast Anchor Way Victoria & Alfred Waterfront 8002 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.913543747541 18.424927347221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem