Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Corner & Lee's Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Susan & Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Seaview Corner & Lee's Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Izelda K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelda K

It was truly a piece of heaven.

Totally amazing people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervin Christo K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mervin Christo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will go again. The area was very safe.

The stay was great and the people friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspanne.

Ons het dit baie geniet. Sal enige tyd weer terug gaan. Baie mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loutjie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loutjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig, netjies, als wat jy nodig het.

Het baie lekker gebly. Net WiFi se opvangs is baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiehahn K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Wiehahn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgesien van die klein dingetjies was dit 'n okay plek en baie netjies binne.

In die paket is free WiFi ingesluit, maar die WiFi werk nie. Ons is uitgetrap oor ons nie ons vuilgoed recycle het nie, maar daar was nie vir ons genoem van dit nie. En daar is nie regtig 'n see-uitsig soos op die fotos nie. Die agterste woontel kyk teen die dak vas. Die gras was lank en nie netjies gehou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Micheleen A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Micheleen A
Gesin met tieners

It was a very nice place to stay for a short holiday.

I did not like the small space where you are supposed to watch TV. Three people had to cramp up so we could fit on the small couch, and the dirt was not collected every day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview Corner & Lee's Cottage se terugvoer

Hi Micheleen,

The TV is on an adjustable bracket, so you can move it from the lounge to the bedroom, and also to where it can be viewed in the dining area, where there is a table and four stools. There was absolutely no need to all squash up on the couch.
As per the written instruction on the wall and our verbal advice, we asked to be notified when you had a rubbish bag to be collected, so we could come personally to obtain it from you and dispose of it.

Seaview Corner & Lee's Cottage
Dylan R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan R
Saam met vriende

Great place, dog friendly, nice owners.

Really good place for a few days to sleep, my dog was allowed to travel with me which is a huge plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie besienswaardighede besoek. Lekker gerus.

Dit is die mooiste klein kothuis met al die basiese benodighede. Dit is baie veilig en die eienaars is baie behulpsaam en gasvry. Ons sal definitief weer by die akkommodasie teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janita L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita L
Gesin met klein kinders

Gemaklike blyplekkie vir 'n gesin van 3.

Baie lekker, rustig en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd bevredigend.

Voel altyd soos jou tuiste. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker skoon en privaat.

Naby aan al die winkels en strande, 'n welkome wegbreek vir een aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview Corner & Lee's Cottage se terugvoer

Dankie for die resensie Jac.
Jy is enige tyd welkom terug.

Seaview Corner & Lee's Cottage
Susan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend in alle opsigte.

Die diens, was uitstekend, vriendelike personeel en ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer daar wil book. In fact, sal ons weer 'n bespreking maak, sal net eers die presiese datum bevestig en terugkom na julle toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview Corner & Lee's Cottage se terugvoer

Dankie vir die review Susan. Julle is welkom terug enige tyd.

Seaview Corner & Lee's Cottage
Sulet F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulet F

Was baie lekker en gemaklik. Sal verseker weer van hulle gebruik maak.

My seun en sy afrigter het van die verblyf gebruik gemaak en hulle het dit baie geniet. Sal in die toekoms weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie, die verblyf was baie lekker.

Robin en Susan was goeie gashere, net warm water in shower was baie stadig en WI-FI het niks gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview Corner & Lee's Cottage se terugvoer

Hi Ronel, why did you not advise us so we could find out what the problem was and sort it out for you? Apologies.
Thanks for the review.

Seaview Corner & Lee's Cottage
Martin M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, vriendelike, behulpsame mense.

Baie vriendelike, behulpsame mense, sal weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesie M
Enkelreisiger

Stayed in "Lee's Cottage" for 4 nights at the end of April 2023.

The cottage is cosy, with a pleasant little private garden. The verandah was a lovely place to have my morning coffee. Cooking facilities are, as advertised, "heat and eat", but who wants to cook when you're on holiday anyway!? Microwave and kettle, and electric frying pan and two-plate cooker available if you really need it, with pots and pans available too. There are good beaches nearby for a bit of sea and sun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoann J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nicoann J
Gesin met klein kinders

Would recommend for a business stay, just not for holiday.

The people were lovely, the only issue is the ants it has as well as that it is very busy there, so if you are looking for a quiet stay, this is just not for you. The flat is not very spacious for a family place, more for a single stay or a couple without kids. The uncle is always there when you need him though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview Corner & Lee's Cottage se terugvoer

Hi Nico-Ann,
It seems this was not for you. We have had many happy families spend enjoyable holidays here. It is a quaint busy little seaside area where all amenities are close by. The location is in a safe residential area with a top class, very active neighbourhood watch who do nightly patrols. ("the uncle" is a volunteer). Ants are part of life here at the coast and we try our utmost to keep them out of the accomodation with a high success rate. We do warn guests verbally and there is a written notice about ants.

Seaview Corner & Lee's Cottage
Thulah M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good.

Susan is very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tewis V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tewis V
Gesin met klein kinders

Het dit baie geniet!

Vriendelike mense. Behulpsaam. Sal definitief weer daar bly met 'n volgende wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and peaceful place.

The destination was perfect. Very clean and tidy. Enjoyed the full DStv and the aircon. WI-FI was also available which was great. Susan and Robin were very pleasant and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en stil omgewing.

Tydens verblyf het ons alles tot ons beskikking gehad en was behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V
Enkelreisiger

Everything OK.

Exactly what I expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida N
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Was vreeslik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenine W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine W
Gesin met klein kinders

Was fantasties, klaar besluit ons sal weer daar boek.

Die eienaar is baie vriendelik, as iets fout was het hulle dadelik kom kyk wat aangaan, baie veilig, sal enige tyd weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Die kothuis was net perfek vir ons, die rustigheid en kalmte wat die plek afgegee het is net wat ons nodig gehad het. Dit is 'n verskriklike lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tandiswa M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tandiswa M
Gesin met klein kinders

A very relaxing stay.

It was very fairly priced, had everything we needed for the stay. Excellent accommodation, peaceful and private. It was suitable for my 1-year-old son.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Baie aangename tydjie. Skoon, netjies en privaat. Naby aan strande en winkels. Vriendelike mense.

Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia J
Besigheidsreis

Everything was perfect, just needs a TV.

Just need a TV to keep yourself busy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview Corner & Lee's Cottage se terugvoer

We have bought a small TV and are in the process of getting it connected up to our DStv.
Thank you for the review.

Seaview Corner & Lee's Cottage
Vanaf R650
R650 R455
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R455
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R455
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg, Warnerstrand, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd063b6ed23f04b58de2b42c6097d676e812fa6e0a94f01bed23a5342893dda3d20dffb3d5a5ccae50b9964a28eb6394925bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R455 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Kingsway Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.091115030921 30.859565017127
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem