Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Welkomspakkie met water, sap en melk word voorsien.
Rook en vape word slegs buite op die patio toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Slegs ons eie skoonmaakdienste sal toegelaat word en kan vooraf teen 'n addisionele fooi bespreek word. Die huis word nie tydens u verblyf skoongemaak nie.
Gaste mag geen items uit die eenheid verwyder nie.
Die eiendom is nie beskikbaar gedurende die jaarlikse matriekweek nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 Whale Rock Gardens, Whitecaps Way, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang