25% af Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Noordelike Voorstede Akkommodasie by 52 on Edward | LekkeSlaap
+18
+18

52 on Edward

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 25% af
  • Vanaf R1 700 R1 275 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-weg 52, Windsor Park, Kaapstad, 7475, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

52 on Edward is in Windsor Park, Kaapstad, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die huis is op 'n woonerf wat met die eienaars gedeel word en beskik oor 3 slaapkamers. Daar is slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en deel n badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel n badkamer. Die aparte badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die 3rde slaapkamer het n dubbel bed met en-suite badkamer met stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Daar is lieflike braaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom het elektriese heinings en 24 uur-gewapende reaksie.

Slaapplek

’n Bespreking by 52 on Edward sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Edward-weg 52, Windsor Park, Kaapstad, 7475, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 700
Vanaf R1 275
per nag (vir 6 persone)
Langtermynverblyf-aanbod 25% af
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
was R1 700
Vanaf R1 275
per nag (vir 6 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R1 700
Vanaf R1 275
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-weg 52, Windsor Park, Kaapstad, 7475, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA339fca3befb8f6bfa07245dd21f05ce368b5ff8ea1e8f6945da76f28937607074ab7ee2e85660dc21f36e5475cb738d16d96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 700, nou Vanaf R1 275  per nag (vir 6 persone) 0 5 1 0 52 Edward Road Windsor Park 7475 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.84501 18.70863
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za