Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

523 on Polaris

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

523 on Polaris is 'n lieflike kothuis in 'n boomryke area in Erasmusrand, Pretoria, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die hoofpaaie en Mediclinic Kloof Hospitaal.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea het 'n kinderbank met slaapplek vir 1 kind.

Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en 'n gemaklike rusbank wat na 'n stoep lei.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek vir 2 voertuie en braaigeriewe is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 523 on Polaris sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Deidré Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Jaar gelys 3

Ligging

  • Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53964dc15f04324282022db02abf146a6207dd44fd832b64e64fa4a6d375df47f056d41ade273c6ccca0b159d5303af5d8a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 394 Emus Erasmus Avenue Erasmusrand 0165 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.817745685156 28.252210865641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem