Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

54 D'Urban Ridge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir 54 D'Urban Ridge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nicolene D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene D
Gesin met tieners

Veilig en lekker.

Netjies plek. Veilig en lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 D'Urban Ridge se terugvoer

Hoop ons sien julle weer in die toekoms!

54 D'Urban Ridge
Peet R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet R
Saam met vriende

Netjies, veilig, gemaklik.

'n Uitstekende keuse vir 'n paar dae, insluitend braaigeriewe en gemaklike beddens, linne, ens. Foutloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 D'Urban Ridge se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie! Hoop ons sien jou binnekort!

54 D'Urban Ridge
Leon C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë, net 'n paar dingetjies het nie goed gewerk nie.

1. Die parkeerplekke is ontwerp vir klein motortjies, maar nie vir groter motors soos ons Ford Everest of die buurman se Ford Ranger bakkie nie. Ek moes op ander parkeerpleke stop en moes motors verskuif van tyd tot tyd. 2. Die badkamer se wasbak is piepklein en selfs tandeborsel is problematies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 D'Urban Ridge se terugvoer

Hi Leon, baie dankie vir jou terugvoer, die parkeerplekke is maar n standaard groote soos jy in enige kompleks sal kry, ons parkeer soms met ons Mercedes Benz Sprinter voor eenheid 54, jammer dat julle gesukkel het om te parkeer!
Hoop ons sien julle sommer gou weer.

54 D'Urban Ridge
Denzel K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzel K
Gesin met tieners

Awesome.

We enjoyed our stay. All went well. The place was clean and felt like home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 D'Urban Ridge se terugvoer

Hoop ons sien jou binnekort weer in die Kaap!

54 D'Urban Ridge
Samurin M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samurin M
Saam met vriende

We had an amazing time. The place was awesome and the venue was perfect. The location was very easy to find. I would definitely recommend it especially if you want a quiet place.

We had an amazing time. Everything was perfect. The house had everything that we needed. The atmosphere was nice and quiet. We just loved every minute of staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 D'Urban Ridge se terugvoer

Thanks for your review! Hope to see you in future.

54 D'Urban Ridge
Erna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Gesin met tieners

Baie netjies en smaakvol ingerig en toegerus.

Kommunikasie voor en gedurende ons verblyf met Marlize was baie goed. Kan wel aandag gee aan sekuriteitshutters in badkamer wat nooit gesluit was nie. Sal 54 Durban Ridge beslis aanbeveel en weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 D'Urban Ridge se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kritiek!
Dankie dat jy noem van die shutter, ek sal verseker aandag gee aan die shutters

54 D'Urban Ridge
Theodor S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theodor S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed over for two nights and found the unit very cosy and comfortable. We enjoyed the stay.

It is close to most amenities. Nice place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 D'Urban Ridge se terugvoer

Thanks for your positive reply. Hope to see you again.

54 D'Urban Ridge
Pierre D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met perfekte ligging.

Vriendelike diens, skoon, netjies en ligging is ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 D'Urban Ridge se terugvoer

Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

54 D'Urban Ridge
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alfstraat 2, Kenrdige, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bf5f37becda6db27dc71de0f38eebf42ee8622a0f02f8e1b643e51ca58fba88ccd938cb331435b8996fa2c0ada0e55c12bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 2 Alf Street Kenrdige 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8704429 18.6383222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem