55 La Pirogue

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

55 La Pirogue is ’n selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks naby die strand in Ballito. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en is 2 tot 5 km vanaf verskeie besienswaardighede in die area.

Dié volledig gemeubileerde woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer, die tweede kamer het ’n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde kamer deel ’n badkamer.

Die oopplan-kombuis het alle nodige toebehore vir selfsorg, asook ’n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea langsaan het ’n tafel met sitplek vir 6 en die sitarea het ’n TV met sekere DStv (hotelpakket).

Die leefarea lei na ’n klein kuierarea wat ’n privaat tuin en braaigeriewe het. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 55 La Pirogue sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 55 La Pirogue gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false