56 On Vista Bonita
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard Oos, Diaz Beach, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R910 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
56 On Vista Bonita is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in 'n veilige gebou in Diaz Beach, Mosselbaai, geleë is. Dit bied 'n ongelooflike see-uitsig en is die ideale keuse vir 6 gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede.
Dié kontemporêre woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot die stoep. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en oorgenoeg kasruimte. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die aangrensende eetarea spog met 'n asemrowende see-uitsig. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slaapbank. Gaste kan die TV en gratis WiFi geniet.
Buite is daar 'n gemeubileerde balkon waar gaste die kalmerende geluid van die golwe kan geniet. Dit is perfek vir 'n buitelug-eetervaring, om te sonbaai of net te ontspan en die sonsondergang te geniet.
Hierdie eiendom is stapafstand vanaf 'n verskeidenheid geriewe, soos kafees, restaurante, winkels en 'n 24-uur-gimnasium. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area op die boonste terras en veilige aangewese parkeerplek vir gaste.
Slaapplek
’n Bespreking by 56 On Vista Bonita sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Herman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Beach Boulevard Oos, Diaz Beach, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 56 On Vista Bonita het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard Oos, Diaz Beach, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom