Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

58 De Valle

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen rook word binne die eenheid toegelaat nie. Rokers is welkom om op die balkon te rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Bring asb. eie bad- en swemhanddoeke
Inkloktyd is 15:00 en uitkloktyd is streng 10:00 die oggend van vertrek
Alle skottelgoed moet asb. gewas en weggepak word voor vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Valle Diaz Beach 58, Beach Boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d338f555caa8667ce2eb262838158a325ddf4c924b995ddf53527387a46ea5c82fc37008beda45b922722996f2cc727680?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 58 De Valle Diaz Beach Beach Boulevard 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.16021934703 22.108503971164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem