Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

59 on Ray

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir 59 on Ray
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Lizamari L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lizamari L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Alhoewel die eenheid skoon was en ons gerieflik gebly het, was die blinders in die sitkamer gebreek en kon nie oopgetrek word nie. Ons het dus geen uitsig gehad nie. Die beddegoed was goed, maar die matrasse was al baie pap. Die breekgoed en eetgerei was nie genoeg nie en substandaard. Let wel, daar is geen skottelgoedwasser, skoonmaakdiens of WiFi nie. Die yskas het ook nie koud genoeg gewerk nie. Die wasmasjien was 'n gesukkel in die garage omdat die watertoevoer nie voldoende was nie. Die plaveisel buite was oortrek van bossies en daar was baie voëlmis op die buitemure. Die eenheid is ook heelwat verder as 200 meter van die strand af soos geadverteer. Die eienaar of skoonmaker het ons 2 weke na vertrek gekontak omdat hulle ongelukkig is dat ons die tafeltjie in die sitkamer uit die pad geskuif het en vals beskuldig dat ons op die tafel geteken het - kon egter nie vir ons 'n foto daarvan stuur nie - baie onprofessioneel! Ek sal dit nie aanbeveel nie en ook nie weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 59, Britannia Reef, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58c18f0661011b068bf252ada771703808e86d15cc098a2cbd02cc61e514f2ddd1b5cf0ad6745b34464a489dd8ca06b89b9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 59 Ray Crescent Britannia Reef, Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.72494944386 17.941885625795
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem