6 Connemara Court

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

6 Connemara Court is 'n selfsorgwoonstel aan die voet van Tafelberg in Oranjezicht. Die eenheid is sentraal geleë naby die Gardens Winkelsentrum, gewilde restaurante en koffiewinkels. Tog is dit in 'n stil eenrigtingstraat waar die afwesigheid van verkeer vir volkome ontspanning sorg.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook gratis WiFi.

Slaapplek

'n Bespreking by 6 Connemara Court sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 6 Connemara Court gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za