- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 6 Acacia Road, Bedfordview, 2008, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
6 on Acacia Gastehuis is in Bedfordview geleë en bied 'n verskeidenheid kamers waaruit gaste kan kies.
Daar is 'n wye verskeidenheid kamers om van te kies: gesinskamers, kamers met 'n koninggrootte-bed en kamers met koningingrootte-beddens.
Die kamers is gemeubileer met gemaklike koningingrootte-beddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer is toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n DVD-speler, WiFi-toegang, 'n klein yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar vir sakereisigers.
Kinders van alle ouderdomme is welkom. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.
6 On Acacia Gastehuis is 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en Bedfordview bied verskeie winkelsentrums, vermaaklikheidsplekke, restaurante, die Bruma Lake-vlooimark, sowel as die gewilde Gillooly's Farm.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer is ingerig met 'n TV met Netflix, Showmax, 'n DVD-speler, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt is beskikbaar teen R 95 per persoon, en Aandete teen R 155 per persoon. Hierdie kan direk by die gastehuisbestuurder bespreek word.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom slegs met vooraf reëling.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon, en aandete is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon. Dit kan direk met die gastehuisbestuurder gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koning en koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer is ingerig met 'n TV met Netflix, Showmax, 'n DVD-speler, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt is beskikbaar teen R 95 per persoon, en Aandete teen R 155 per persoon. Hierdie kan direk by die gastehuisbestuurder bespreek word.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom slegs met vooraf reëling.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon, en aandete is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon. Dit kan direk met die gastehuisbestuurder gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer lei na 'n balkon en dit beskik oor 'n koning en koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer is ingerig met 'n TV met Netflix, Showmax, 'n DVD-speler, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt is beskikbaar teen R 95 per persoon, en Aandete teen R 155 per persoon. Hierdie kan direk by die gastehuisbestuurder bespreek word.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom slegs met vooraf reëling.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon, en aandete is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon. Dit kan direk met die gastehuisbestuurder gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Queen Room
-
Slegs verblyf.
Ontbyt is beskikbaar teen R 95 per persoon, en Aandete teen R 155 per persoon. Hierdie kan direk by die gastehuisbestuurder bespreek word. - Koningkamer
-
Slegs verblyf.
Ontbyt is beskikbaar teen R 95 per persoon, en Aandete teen R 155 per persoon. Hierdie kan direk by die gastehuisbestuurder bespreek word. - Koningkamer met balkon
-
Slegs verblyf.
Ontbyt is beskikbaar teen R 95 per persoon, en Aandete teen R 155 per persoon. Hierdie kan direk by die gastehuisbestuurder bespreek word.