Bedfordview Akkommodasie by 6 On Acacia Guesthouse & Annex | LekkeSlaap
+52

6 On Acacia Guesthouse & Annex

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir 6 On Acacia Guesthouse & Annex
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sylvia N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia N
Besigheidsreis

The place is easily accessible. I received a warm welcome from Magdelein and Karin. I experienced a home away from home. Thank you so much.

6 on Acacia is a lovely place.

Shakira E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shakira E
Enkelreisiger

Relaxing and tranquil.

It was a beautiful guesthouse situated close by to N1 highway. Tranquil, clean and beautiful.

Hedwig V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedwig V
Enkelreisiger

Ag dit was wonderlik.

Die ontbyt was heerlik en alhoewel die swembad piepklein is, maak die netheid en spasie en dierbaarheid van Karin en Madelein op vir enige ou klein dingetjie. Wonderlike buurt, restaurante en dit was naby die plek waar ek my kursus gedoen het. Lugversorging sou nice wees, maar ek het nie gekyk of daar is voor die bespreking gemaak is nie. Ek is toe toegerus met 'n waaier.

Hendrik V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Skoon, gasvry en 'n gevoel van tuiste.

Salome A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese gastehuis.

Ons was vriendelik verwelkom en die kamer was baie netjies en skoon.

Adri D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri D
Enkelreisiger

Gerieflik.

Die luukse gevoel is ongelukkig benadeel deur die Ricoffy en geen vars melk beskikbaar in kamer. Die TV en yskas bedrading doen sleg afbreuk aan 'n baie luukse gevoel.

6 On Acacia Guesthouse & Annex's terugvoer

Beste Adri,

Dankie vir jou terugvoer.

Die Ricoffy in die kamers is bloot net vir ingeval gaste koffie in hul kamers wil maak. Verder is daar ‘n Nespresso-koffiemasjien in die eetkamer vir alle gaste se gebruik wat 24 uur beskikbaar is. Indien ons 'luukse' tariewe vir die luukse kamers begin vra, dan kan ons definitief ‘n Nespresso-koffiemasjien in elke kamer sit, maar 99% van ons gaste verkies die goeie en bekostigbare tariewe wat minder is as meeste plekke in die area, veral omdat ons ontbyt ook daarby insluit.

Groete
6 On Acacia Guesthouse & Annex

6 On Acacia Guesthouse & Annex
Corrie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en netjies.

Vriendelike personeel. Die rede vir 3-ster vir waarde vir geld, ontbyt was bietjie teleurstellend. Gehalte van produkte kan opgegradeer word.

6 On Acacia Guesthouse & Annex's terugvoer

Goeiedag Corrie,

Dankie vir die resensie.

Ons tariewe is van die beste in die omgewing, en ons is goedkoper as meeste plekke wat glad nie eers ontbyt aanbied nie. Dus is ontbyt basies ‘n bonus aanbieding, en ons is vas oortuig dat 3 verskillende soorte ontbyt pappe, jogurt, muesli, eiers, spek, worsies, sampioene, tamaties, roosterbrood, vrugte, Nespresso filter koffie en sap is allesbehalwe teleurstellend.

Groete,
6 On Acacia Guesthouse & Annex

6 On Acacia Guesthouse & Annex
Deandre L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deandre L
Enkelreisiger

Die kamer is baie gemaklik en goed uiteengesit.

Die kamer is geleë binne-in 'n groot huis. Die kamer was baie netjies en skoon. Die ontbyt was 'n heerlike bord vol wat jou deur die dag sal kan dra. Die kamer was wel kleiner as wat die fotos voorstel. Maar algeheel was dit 'n gemaklike atmosfeer en 'n vriendelike ontvangs.

6 On Acacia Guesthouse & Annex's terugvoer

Hi Deandre!
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Ek is wel bekommerd oor die kamer wat nie soos die foto gelyk het nie? Ek as eienaar het self al die fotos van die huis en kamers geneem, sommer met ‘n Samsung foon. So dit is maar hoe die kamers lyk.
Kom gerus weer terug, dan kan ons jou gratis opgradeer na ons King Room toe. Dit is omtrent so 80km.

Groete,
Benita

6 On Acacia Guesthouse & Annex
Sharon S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon S
Enkelreisiger

Convenient and pleasant.

On arrival, the reception I received from Inga was pleasant and the breakfast she prepared was fantastic, well presented. The location is central to all my business activities making it convenient for me.

Armand S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Armand S
Gesin met klein kinders

Veilig en baie goeie kliëntediens.

Sien sterre.

Sabrina G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabrina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Die diens was uitstekend! Hulle het uit hulle pad uit gegaan en bietjie later wakker gebly omdat ons laat gewerk het en eers 'n uur na inklok yd kon arriveer. Die kos was heerlik en die kamer baie baie netjies. Die area is veilig en baie rustig.

Nico G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G
Besigheidsreis

Baie gerieflike verblyf.

My verblyf by 6 On Acacia was baie gerieflik. Die verblyf is van hoë standaard en die diens is uitstekend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable accommodation.

My stay at 6 On Acacia was very comfortable. The accommodation is of a very high standard and the service was excellent.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jaco B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en toeganklike verblyfopset.

Die verblyf is baie lekker, baie netjies, asook baie ruim. Die kamer wat ons gebruik het het egter nie aircon gehad nie en was dit redelik warm snags. Die badkamers is baie netjies en opgeknap. Ons het van min geriewe gebruik gemaak weens ons besoekvereistes, maar alles wat benodig was is aan voldoen. Sal definitief weer van die gastehuis gebruik maak.

Roxy W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roxy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing host and a stunning place.

This is an amazing place with a awesome host and a stunning view. The place was extremely clean. Well done.

Lisa M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M
Gesin met klein kinders

Excellent accommodation especially for families with little ones.

What a pleasure staying at 6 on Acacia. Thank you to all the staff for being so helpful and friendly and most of all for making us feel so at home. Travelling with a one year old can be hectic, but everyone there especially the owner herself made my baby so comfortable from the food, feeding chair, baby bowls, baby cutlery, toys, camp cot - even baby bedding. Wow! They thought of it all! Our room was huge with plenty of space for my little one to play. It was like home away from home. My husband and I are very pleased. We will definitely be back. See you soon!

Rindi M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rindi M
Enkelreisiger

Pragtige, rustige plek met uiters behulpsame en vriendelike mense!

Sien sterre.

Renier V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V
Besigheidsreis

Uitmuntende geriewe en vriendelike personeel.

Die eienaar is baie vriendelik en gesels graag, beantwoord alle vrae, geriewe is perfek vir enige tipe reis. Buurt is stil met geen onnodige geraas.

Sharon N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon N
Besigheidsreis

So rustig en stil!

Die gasheer was besonder vriendelik en het uit sy pad gegaan om addisionele versoeke te hanteer. Is moeilik om te glo dat jy in die stad is. Dit is ongelooflik stil en rustig.

David P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P
Enkelreisiger

Rustig en gemaklik.

Vriendelike diens, smaaklike ontbyt en rustige area. Sal beslis weer daar oornag en definitief aanbeveel. Baie dankie vir die gasvryheid.

Jean M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M

Sal beslis weer hier oornag.

Veilig, skoon en sal beslis weer hier oornag.

Adelia 0 - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelia 0
Saam met vriende

Uitstekende akkommodasie en waarde vir geld.

Lieflike akkommodasie en personeel was baie hulpvaardig en aangenaam. 10 uit 10.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent accommodation and value for money.

Lovely accommodation and staff very helpful and pleasant. 10 out of 10.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annamarie S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie S
Besigheidsreis

Vriendelike diens!

Baie goeie diens, gesellige ruimtes. Ek kom beslis weer!

Ann P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann P
Enkelreisiger

Good value for money.

Kamer was billik, ontvangs was billik.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-weg 6, Bedfordview, 2008, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNGM4NzFiLTliZjAtNGNiMi04ZDVkLTgzZTBkNjMyNmQ4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 6 Acacia Road Bedfordview 2008 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.172557030471 28.157096618385
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za