Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 On Burger Street

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 129

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir 6 On Burger Street
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Blackie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Blackie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese gerieflike plek, baie sentraal en veilig.

Baie netjiese skoon plek met vriendelike en behulpsame gasvrou. Ek sal egter voorstel dat oorweging aan die volgende gegee word: 1. Lugverfrisser in die badkamer by die toilet. 2. Ekstra klein spieël by die bad, bokant die handdoekreëling. 3. TV met miskien SABC-kanale asook kanale 144, 145 en 147. Andersins baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Hulle word sterk aanbeveel. Kontak met eienaar. Perfek skoon. Rustige stil omgewing. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful town. Friendly folk. Awesome accommodation.

Very friendly hosts. Bilingual was an added bonus. Will definitely stay over again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Die eenheid is skoon en modern tog keurig gemeubuleer. Alles lyk nuut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike kamer en baie mooi badkamer.

Dit is 'n gerieflike kamer en baie mooi badkamer. Veilige parkering en loopafstand na restaurante. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice room and facilities. Lovely furnishings and private.

Hosts were welcoming and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim en gerieflik. Netjies en skoon met 'n pragtige tuin.

Blyplek is ideaal vir reisigers of 'n naweekwegbreek. Kamer is privaat, netjies en skoon en baie ruim. Ideaal geleë en baie stil. Pragtige tuin met besonder baie voëllewe. Ons het die 3 nagte daar baie geniet. Die stoep-sit is verslawend. Onderdakparkering vir ons motorfiets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby hoofstraat met al die winkeltjies, tog lekker rustig.

Vriendelike mense, naby alles, mooi nuwe badkamer. Ons hou van die ou dae met net die nodigste geriewe, sakpasverblyf, in die middel van dorp, so geen TV en uitsig, maar goed geleë, lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gebly en die gasvrou is amazing.

Gina, ons gasvrou, was van die begin af vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die geriewe is pragtig en skoon en sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Baie netjies, skoon en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

So gerieflik en skoon met sulke aangename gasvroue.

Ons hou daarvan om by verskillende gastehuise te slaap, maar as mens 'n diamant soos hierdie ontdek, dan bly mens by hom. Ons het hierdie keer ons reisplan verander om weer daar te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Dit was privaat en my kar was veilig en in die koelte. Plekkie is lekker groot. Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Camine V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Camine V
Saam met vriende

Baie lekker gekuier. Baie vriendelike gasvrou.

Hartlike ontvangs en lekker gesels. Baie sentraal geleë in die pragtige dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorinda M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meiringspoort Trail Run-akkommodasie.

Baie dankie aan Gina en Karin vir julle gasvryheid. Plekkie is werklik so pragtig soos die foto's en net 'n paar huise van die kerk af waar ons weggespring het. Sal vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riki G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riki G

Oornag akkommodasie op reis roete.

Baie ruim en geriefkike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco En Thea H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco En Thea H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Vriendelike en gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou het vir ons 'n bak met ys gebring wat ons baie waardeer het.

Dit was verskriklik warm, met geen lugversorging nie. Die waaier kon nie juis veel verligting bring nie. 'n TV sou welkom gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rose T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really great.

Place was spacious, clean and in a great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, baie vriendelike ontvangs en heerlike atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly, die kamer en badkamer is ruim. Die tuin is netjies en ruim en baie ontspannend na die lang rit en dit is 'n ideale plek om te stop vir 'n ruskans voor of na Meiringspoort. Genotvolle dorpie en mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9f7e4f21d5af274dcd3480b46025f6e362f75b1cbaa248d227a839f4d203d1367c2a23c170d55fb8ad28151755002ff8fe3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 6 Burger Street De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.489386074546 22.535962310021
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem