6 On Capella Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Capellaweg 6, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
- Vanaf R695 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
6 On Capella Guesthouse is in Solheim, Johannesburg geleë en bied uitsigte oor die middestad en Sandton.
Daar is 3 kamers: 2 Koninginkamers en 'n Koningkamer. Die Koninginkamers se gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die Koningkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is 'n gemeenskaplike sitarea, koffiehoekie en ontbyt is ingesluit. Daar is ook 'n stoep met 'n uitsig oor die stad en 'n swembad. Parkeerplek is beskikbaar.
6 On Capella Guesthouse is net 12 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en bied maklike toegang tot die N3, N13 en R24.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 70
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Capellaweg 6, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
- Gaste dink 6 On Capella Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Solheim Fishers Hill Germiston Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Capellaweg 6, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng