6 On Grand
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grand Duc-straat 6, Chantecler, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
6 on Grand bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte selfsorgwoonstel op 'n woonerf in Chantecler, Durbanville. Die ligging is ideaal vir reisigers wat graag die Kaapse Wynlande wil verken.
Die woonstel het 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en 'n eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel en die leefarea het 'n TV. Die leefarea lei na 'n binnehofstoep met meubels. Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek.
Die perseel is 30 minute se ry van die Kaapse middestad en Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die ligging bied toegang tot skole, hospitale, die Kaapse Wynlande en winkelsentrums. Gaste kan pragtige uitsigte op die Bolandse berge en pragtige sonsopkomste in die verte bewonder.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Grand Duc-straat 6, Chantecler, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 On Grand het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Eversdal Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grand Duc-straat 6, Chantecler, Durbanville, 7550, Wes-Kaap