Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Protea

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-straat 6, Paradise, West Hill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

6 on Protea is in die voostad Paradise in Knysna. Dit bied ’n uitsigoor die strandmeer, Featherbed-natuurreservaat en op die Knysna-koppe. Dit is die ideale wegbreek vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Gerieflike verblyf word in ’n verskeidenheid smaakvol versierde suites en ’n selfsorg-solderwoonstel gebied. Die suites het elk ’n en suite-badkamer en bied ’n uitsig oor die Knysna-strandmeer en op die bekende Knysna-koppe vanaf die stoep of balkon.

Die selfsorgwoonstel bied verblyf aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Dit het ’n privaat ingang, ’n kombuis, ’n sitarea, ’n stoep en braaigeriewe. Gaste kan die pragtige uitisgte oor die strandmeer en die waterfront vanaf die woonstel geniet.

Ontbyt word by die tarief ingesluit en word in die eetkamer of op die stoep wat ’n uitsig oor die strandmeer bied, bedien. Ontbyt word tussen 08:0 en 09:30 bedien.

Anita, die eienaar, woon op die perseel saam met haar vriendelike Yorkie, Piccillo. Anita is daar om enige bystand wat gaste nodig het te lewer.

Die gastehuis is in ’n stil doodloopstraat en het parkeerplek op die perseel. Dit is 1 km vanaf die Knysna Waterfront en die middedorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir 6 on Protea
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 10

Ligging

  • Protea-straat 6, Paradise, West Hill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 on Protea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-straat 6, Paradise, West Hill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYzJSpSGIB8MxSi8kpuzmlYP3Jrx5C7tDPGkSXDWV0yeDf2bXUz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 6 Protea Street Paradise, West Hill 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034368145144 23.035940229893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem