Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Protea

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir 6 on Protea
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louis V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Gesin met tieners

Pragtige uitsig, goed toegerus, vriendelike gasvrou.

Ons het in die loft gebly. Daar is als wat jy nodig het en meer. Pragtige uitsig oor die lagoon, sentraal geleë. Baie vriendelike en behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 on Protea se terugvoer

Thanks so much for your lovely review, and certainly would love to see you back again sometime as it was awesome having you with us.

Best wishes to you for the rest of the festive season and may 2021 be a better year for all of us !!!

Take care
Wendy and Bella

6 on Protea
Regardt V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 uit 10.

Awesome views, awesome breakfast, big open plan room and balcony overlooking the Knysna Lagoon. What a view – will return there any day and time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 on Protea se terugvoer

Thank you Regardt for the lovely review, it is truly appreciated and it would be wonderful to welcome you back at Hamilton Manor.
Have a wonderful and blessed marriage.
Fran

6 on Protea
Alma F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma F

We enjoyed our stay and would like to return in future.

This is a very fresh, open, light and airy house with a good holiday atmosphere, and a spectacular view of the lagoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 on Protea se terugvoer

Dankie Alma, ek waardeur die resensie, ek is bly julle het dit geniet om hier te bly, hopelik sal ek julle binnekort weer sien.
Fran

6 on Protea
Jan V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig op Knysna-strandmeer.

Waardering vir die aandag wat Fran aan haar gaste se welvaart gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 on Protea se terugvoer

Beste Jan,

Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf, dit beteken baie.

Hoop julle het n wonderlike Nuwe jaar en 'n baie geseënde 2016.

Groete,
Fran

6 on Protea
Wouter B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dankie Fran, vir wonderlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 on Protea se terugvoer

Beste Wouter,

Baie dankie vir die wonderlike resensie, ek waardeer dit geweldig baie. Dit was heerlik om julle hier by my te hê en ek hoop om julle weer binnekort te sien.

Voorspoedige Nuwe Jaar vir julle albei en ek hoop 2016 bring baie seëninge.

Groete,
Fran

6 on Protea
Fred B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fran Hamilton en haar span is onverbeterlik.

Puik ligging, uitstekende kos, beste bed ooit! Die beplande veranderings sal dit selfs nog beter maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 on Protea se terugvoer

Baie dankie Fred vir die wonderlike resensie, dit was heerlik om julle in die huis te he.
Ek hoop om julle weer binnekort te sien :)
Hoop 2016 is n wonderlike jaar vir julle.
Fran

6 on Protea
Coen S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens!

Pragtige uitsig, uitstekende kamers en diens. Puik waarde vir geld. Perfek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 on Protea se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike resensie Susan, ek waardeer dit opreg.
Ek hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.

Geseende 2016.
Fran

6 on Protea
Hannelie H - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie skoon en netjies. Goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhona-lee N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona-lee N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very kind people and a very nice place!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari W
Saam met vriende

Pragtig, silwerskoon en gemaklik!

Ek is maar skrikkerig om verblyf te bespreek oor die internet sonder dat ek presies weet hoe die plek is en lyk. Ek was egter so beïndruk met die kamer, die pragtige uitsig, die privaatheid en natuurlik 'n yskas in die kamer wat meer as handig is in die Desember-hitte! Ek sal definitief Paradise House aanbeveel. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-straat 6, Paradise, West Hill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYzJSpSGIB8MxSi8kpuzmlYP3Jrx5C7tDPGkSXDWV0yeDf2bXUz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 6 Protea Street Paradise, West Hill 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034368145144 23.035940229893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem