Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Van Pletten

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 24

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir 6 Van Pletten
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Kotie N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie N
Gesin met tieners

Baie lekker gerus.

Garages is klein en was vol goed gepak. Kon nie my Fortuner in die garage sit nie. Kon die waentjie inpas. Parkering is 'n probleem. Binnegordyne in hoofslaapkamer is erg afgerem en geskeur, kinderkamer se gordynreling het nie 'n stopper nie so dit val gereeld af, een toilet het nooit ophou spoel nie. Eenheid het vismotte. Verder baie lekker gebly. Goeie ligging en alles wat mens benodig is in die eenheid beskikbaar. Die DStv was lieflik, grootte van die eenheid is baie ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plettenbergstraat 8, Eenheid 6 Van Pletten, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3a3c7276dd5b39e15569b1c24fa2793b706d9eb34198e4fcc32068125ff364ba94f54b019c93c860b6c179676c6ef9c9788?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 8 Plettenberg Street Unit 6 Van Pletten 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.057069897281 23.372973147221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem