Zeewolf

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zeewolf is 'n selfsorghuis wat in Paradise Beach in Langebaan geleë is. Dit is 'n vakansiehuis met 2 verdiepings wat slaapplek aan 6 gaste bied en is ideaal geleë naby Club Mykonos op die strand.

Die huis is ten volle gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 en 'n gastebadkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel die tweede badkamer en die gastetoilet.

Die kombuis is goed toegerus met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Die oopplan-sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n binne- en buite-braai.

Slaapplek

'n Bespreking by Zeewolf sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zeewolf gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 857 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za