Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

60 Kloofpark

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paradyskloofweg 60, Kloofpark, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

60 Kloofpark is 'n bekoorlike vakansiehuis wat in Kloofpark, Stilbaai, geleë is. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende is.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en hierdie gaste maak van die tweede badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak gebruik.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die stapeldeure lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n braai-area.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien. Die eiendom is naby winkels, 'n rivier en Lappiesbaai-strand.

Slaapplek

’n Bespreking by 60 Kloofpark sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 60 Kloofpark
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Paradyskloofweg 60, Kloofpark, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink 60 Kloofpark het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paradyskloofweg 60, Kloofpark, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54943f0028ca6f721bf83089775df4daed08a06e17c4559864cd7456d9a01dd8471cd09348773db0edcf28848bd3762ad0f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 60 Paradyskloof Road Kloofpark 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.359455508404 21.409206798869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem