603 Docklands
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prestwich-straat 70, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
603 Docklands is 'n luukse dakwoonstel in De Waterkant en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n asemrowende uitsig oor die stad. Hierdie dakwoonstel is die ideale opsie vir gesinne of vriende wat luukse vakansieverblyf in die lewendige stad soek.
Dié dakwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-uitleg verbind die leef-, eet- en kombuisarea en is perfek vir vermaak en ontspanning. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek wat na 'n balkon met buitesitplek lei.
Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad en 'n onderdakbraai-area insluit.
Slaapplek
’n Bespreking by 603 Docklands sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property Management Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 203
Jaar gelys 2
Ligging
- Prestwich-straat 70, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in De Waterkant Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prestwich-straat 70, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom