Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

611 L'Escalier Cabanas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, L'Escalier Cabanas, , 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

611 L'Escalier Cabanas is in 'n rustige kompleks in die kusdorp Amanzimtoti. Hierdie bekoorlike selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 8 gaste en is op die sesde vloer. Dit spog met 'n asemrowende uitsig oor die see en die rivier.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n ruim leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste kan op die balkon ontspan, die prentjiemooi uitsig inneem en ook braai.

Die kompleks is 'n veilige hawe net 'n hanetreetjie van die blou see af en bied maklike toegang tot die strand. Vir diegene wat verdere ontspanning soek, bied die kompleks 2 buiteswembaddens met piekniektafels en kleedkamers vir beide mans en vroue. Gaste kan die Toti Winkelsentrum, Funland, Spur, Waterworld en 'n verskeidenheid vermaakplekke verken wat 'n lewendige en aangename verblyf verseker.

Slaapplek

’n Bespreking by 611 L'Escalier Cabanas sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir 611 L'Escalier Cabanas
Netheid
4.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Layla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kusweg 7, L'Escalier Cabanas, , 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 611 L'Escalier Cabanas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, L'Escalier Cabanas, , 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa96ae2b2cd6b2637f04f525638e31a4e1db51dc73ae19680628f2713ffed683cbc5d80ad7f5b32a35bf443fccfaad0e26ef0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 7 Beach Road L'Escalier Cabanas 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.05763721091 30.883683360368
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem