615 Foreshore Place
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R660 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
615 Foreshore Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike ateljeewoonstel in 'n moderne woonstelblok in Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat oornagverblyf naby die stad se geriewe soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond, eenplaatstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV en 'n lessenaar.
Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel is net 'n entjie se stap vanaf die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum (CTICC) af en gaste is naby 'n rits koffiewinkels- en restaurantopsies. Die V&A Waterfront en die Tafelberg-kabelkar ook naby.
Slaapplek
’n Bespreking by 615 Foreshore Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Hosted Property Management Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 216
Jaar gelys 2
Ligging
- Riebeekstraat, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom