63 On Blyth Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

63 On Blyth Guesthouse bied selfsorgverblyf in 'n gastehuis wat volgens 'n etniese Afrika-styl ontwerp is. Al die meubels is met die hand gemaak van herwinde hout, en plaaslike kunstenaars is verantwoordelik vir die matte, tapyte, beeldhouwerke, en skilderye. Alles is in Suid-Afrika gemaak.

63 On Blyth Guesthouse het 4 Standaardkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed.

Die kamers deel 'n gemeenskaplike badkamer, kombuis wat ten volle toegerus is, 'n leefarea met 'n TV en pooltafel, en 'n braai-area is ook beskikbaar.

63 On Blyth Guesthouse is ideaal vir sake- en vakansiereisigers, asook reisigers wat net op soek is na oornagverblyf. Eugene en Brenda Jansen, jou gasheer en gasvrou, sien daarna uit om jou te verwelkom.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 63 On Blyth Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za