LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 63 on Nyala | LekkeSlaap
+28

63 on Nyala

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir 63 on Nyala
Netheid
4.7/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Annatjie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie V
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Baie mooi geboue. Netjies en skoon.

Lynette B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar heerlik.

Staff is baie hulpvaardig. Lieflik in die bos. Ryk voëllewe. Smaakvolle fasiliteite.

Patrys P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Patrys P
Saam met vriende

Onwaar beloftes.

Die assistent bestuurder en die kombuispersoneel was ongelooflik hulpvaardig en vriendelik. Die bestuurder was met vakansie aan die kus. Meer as die helfte van wat op die web is, bestaan nie. Swembad buite orde, geen spa, geen wildritte, Wi-Fi net by lapa en swak sein, geen kapel (paar klippe en 'n sandput), vervoer na die lughawe moes ek self reël. Geen restaurant ─ ons het geen keuse gehad vir maaltye nie. Burgers, hoender-vlerkies, en nuggets ─ elke keer met slaai en skyfies. Amper 3 ure gewag vir die burgers, want die krag was af. Die visdam se water is pikswart, mens kan nie die visse eers sien nie. Die watergat is amper leeg, geen diere het kom drink nie. Dis 'n groot jammerte, want die plekkie kan 'n juweel wees. Ander gaste het net gekyk, "refund" gevra en gery. Moes mall toe ry om aanlyn "check-in" te doen. Ek hoop die nuwe eienaar gaan dinge vinnig regruk. Dankie Lucky en Promise en Sussie vir julle diens ten spyte van.

63 on Nyala's terugvoer

More Patrys,

Dankie vir jou terugvoer, bogenoemde is verseker aspekte wat ons dadelik sal aanspreek en daadwerklik verbeterings sal aanbring.
Swembad is klaar reg, ons sal 'n verskeidenheid van keuses aanbring op ons spyskaart en aan al die ander punte aandag gee.

Van 63 on Nyala se kant wil ons jammer se dat jul ervaring nie presies was wat jul gehoop het. Ons wil ook vir jul een aand se gratis akkommodasie met ontbyt vir julle offer wanneer jul weer in Pretoria is.

Vriendelike Groete
Lezanda
63 On Nyala

63 on Nyala
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 63, Nyala Laan, Kameeldrift-Oos, Buffelsdrift, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALzkR6MVFdeMaF96QwEl0DgVn4j3WDaEeBJU0KQCW6X2BUSF73I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 Plot 63, Nyala Weg Kameeldrift East 0002 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.6627423 28.310127
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!