64 Bitou Glade

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

64 Bitou Glade is 'n vakansiehuis in die gesogte Brackenridge Estate in Plettenbergbaai en bied 'n ligte, ruim gesinshuis vir 6 gaste.

Die huis het 3 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 het koningingrootte-beddens.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas met ysmaker, koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 10. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die opwasarea beskikbaar.

Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n pragtige see- en berguitsig. Gratis WiFi is beskikbaar. Rook is in die huis verbode.

'n Weber-braai is tot gaste se beskikking en daar is parkeerplek in 'n motorhuis met outomatiese deure. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die huis is 3 km van die strand geleë en die landgoed is langs die Plettenbergbaai Gholfklub.

Die Brackenridge Estate het 24 uur-sekuriteit. 'n Groot verskeidenheid voëlspesies, inheemse plantegroei en kleinwild word op die landgoed aangetref.

Slaapplek

'n Bespreking by 64 Bitou Glade sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 64 Bitou Glade gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za