Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

65 Old St Faiths

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Saint Faiths-weg 65, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 330 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

65 Old St Faiths is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Umtentweni, Port Shepstone. Dit is idedaal vir gesinne, ontspanningsreisigers of sakereisigers.

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, terwyl die ander net 'n bad het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetareas het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. 'n TV met DStv-kanale, en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan braaigeriewe, 'n boma en 'n gedeelde swembad geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die eenheid is 500 m vanaf Port Shepstone Country Club en Gholfbaan, asook Umtentweni Tennisklub. Dis 'n kort rit na die strand en die middedorp, waar jy Port Shepstone Mall, Hibiscus Privaat Hospitaal en Oribi Plaza Mall sal vind.

Slaapplek

’n Bespreking by 65 Old St Faiths sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Old Saint Faiths-weg 65, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Saint Faiths-weg 65, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36c17b2d1efe4a6394d482048d8838139f685fbf2b938ba16c8f86d5cd9056fa3759290656d3fe3997f465d8b2ad8cbd2d1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag (plek vir 6) 65 Old Saint Faiths Road Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.7211572 30.456117
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem