Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

65onCliff

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stewart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 65onCliff
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Niel V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese ervaring! Beveel sonder voorbehoud aan!

'n Heerlike ervaring. Lekker bederf deur eienaar en sy span. Die ontbyte was fantasties! Gasvryheid wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl E - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl E
Enkelreisiger

Sal vir seker teruggaan.

Stewart en Wilhelmina gaan uit hulle pad om dit uitsonderlik te maak - voel meer soos vriende as gaste daar. Beste ontbyt en koffie met die beste uitsig! Pragtige kamers en groot skuifdeure vir die pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffstraat 65, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88e621bef4941da87323f6b6b2d26b4322c5f511c3e4f2a022a248df711da0b9c1f8d3d28cf0c124c48b665d462085c6c454?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 65 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.553685773663 19.367149122685
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem