679 Morsvalla - Langebaan Golf Estate
Opsomming van Resensie
Elise B - Mrt 2024
Algehele gradering
It was great. Would definitely book it again.
Grzegorz P - Sep 2023
Algehele gradering
Splendid weekend on the West Coast.
Lees meer679 Morsvalla - Langebaan Golf Estate se terugvoer
Thank you so much for your kind words. I am so happy that you enjoyed your stay and our home. It was an absolute pleasure to host you. Celeste and Alvon.
Samantha G - Jan 2023
Algehele gradering
Absolute delightful holiday home.
Debbie W - Mei 2022
Algehele gradering
Prakties, goeie ligging, Sal weer gebruik maak van akkommodasie, baie dankie.
Leanne P - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
679 Morsvalla - Langebaan Golf Estate se terugvoer
Baie dankie, ons is bly julle het julle vakansie geniet. Groete, Celeste en Alvon.
Iolanthe F - Aug 2019
Algehele gradering
Die akkommodasie is perfek en modern.
679 Morsvalla - Langebaan Golf Estate se terugvoer
Beste Iolanthe,
Baie dankie. Ek is bly julle het jul kuier geniet. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Groete,
Alvon en Celeste
Jody S - Mrt 2019
Algehele gradering
This home is a clean and spacious.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morsvalla-weg 679, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom