Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nûach Luukse Suites

Selfsorg
Suite 1
Vanaf R1 225
R1 225 R1 103
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lieflike suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 2 bedlampies en selfoonlaaipunte wat aan 'n rugsteunbattery gekoppel is en tydens beurtkrag sal werk. WiFi en 'n TV is heeltyd beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis-area is met 'n toonbank, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien en yskassie toegerus. Die leefarea het gemaklike stoele en 'n TV met Netflix, Prime en YouTube. Lugversorging is ook beskikbaar. Die leefarea lei na die privaat balkon waar gaste oor die natuur kan tuur en die uitsig kan geniet. Hierdie suite se balkon is onderdak en 'n goeie opsie in die somermaande.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolf, ketel en broodrooster insluit

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite 2
Vanaf R1 225
R1 225 R1 103
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lieflike suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 2 bedlampies en selfoonlaaipunte wat aan 'n rugsteunbattery gekoppel is en tydens beurtkrag sal werk. WiFi en TV is heeltyd beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis-area is met 'n toonbank, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien en yskassie toegerus. Die leefarea het gemaklike stoele en 'n TV met Netflix, Prime en YouTube. Lugversorging is ook beskikbaar. Die leefarea lei na die privaat balkon waar gaste oor die natuur kan tuur en die uitsig kan geniet. Hierdie balkon is oop en laat die son in wat hierdie suite 'n beter opsie in die windermaande maak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolf, ketel en broodrooster insluit

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 225
R1 225 R1 103
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Derdelaan 684, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd6d6fb419e8bbc756a80e783f0e3039379d2112932909a91a5bd31e646e67c6c122424e833142f05a1c3b515498784e5732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 225 nouVanaf R1 103 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 684 3rd Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 12:00 -33.998768495939 22.630452337167
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem