Nûach Luukse Suites
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Charles Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Maande op LekkeSlaap 12
Opsomming van Resensie
Jacobus K - Apr 2024
Algehele gradering
The owners are friendly and helpful. The place is neat with an awesome view.
Nûach Luukse Suites se terugvoer
Dankie Jacobus, dit was 'n voorreg om jou te kon huisves. Hoop om jou in die toekoms weer te sien.
Theo A - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastiese ligging, luuks modern en alles wat jy nodig mag hê.
Nûach Luukse Suites se terugvoer
Dankie Theo, dit was 'n plesier om julle te kon huisves - julle is ter enige tyd hier welkom.
Samantha P - Feb 2024
Algehele gradering
Most amazing and highly recommendable.
Nûach Luukse Suites se terugvoer
Thank you, Samantha, for your kind review. I'm glad everything went well as we were not home to welcome you in person. Hopefully, next time!
Ian K - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing.
Deniska B - Nov 2023
Algehele gradering
Elke oomblik was lekker.
Nûach Luukse Suites se terugvoer
Beste Deniska, baie dankie vir julle kuier. Julle was modelgaste wat ons suite gelaat het soos julle dit ontvang het. Dit was glad nie nodig nie - dankie daarvoor. Ons huisves julle met graagte enige tyd weer.
Duevin G - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing.
Nûach Luukse Suites se terugvoer
Thank you for being great guests. You are always welcome.
Carina R - Nov 2023
Algehele gradering
Stylvolle en rustige akkommodasie.
Nûach Luukse Suites se terugvoer
Dankie Carina, julle is ter enige tyd hier welkom.
Nico P - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en versorgde eenheid.
Nûach Luukse Suites se terugvoer
Dankie Nico. Kom gerus weer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Derdelaan 684, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12