Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

69 Portobelo

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard West 18, Portobelo 69, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 R1 080 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

69 Portobelo is ’n ruim selfsorgwoonstel vir 6 gaste in ’n kompleks 350 m vanaf Diaz-strand en die Diaz Waterpark in Die Voorbaai.

Die woonstel bied ’n uitsig oor die kompleks en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort en bad het. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Slaapkamers wat nie gebruik word nie sal gesluit word.

Die oopplan-kombuis is met ’n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n wasmasjien en tuimeldroër toegerus.

Gaste kan hul etes by die etenstafel geniet of in die sitarea ontspan, waar daar ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n plafonwaaier is. Onbeperkte WiFi word daagliks voorsien.

Die leefarea lei na ’n balkon met ’n gasbraai wat ’n uitsig oor die swembad bied. Veilige parkeerplek in ’n motorhuis word voorsien. Die gemeenskaplike swembad en houtbraaigeriewe is beskikbaar.

Mosselbaai bied verskeie aktiwiteite, soos bergfietsry, 4x4-roetes, en besienswaardighede soos die Bartlomeus Dias Museumkompleks, Garden Route Casino en Kaap St. Blaise Vuurtoring.

Slaapplek

’n Bespreking by 69 Portobelo sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir 69 Portobelo
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Itai (Evans) Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 78

Jaar gelys 5

Ligging

  • Beach Boulevard West 18, Portobelo 69, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 69 Portobelo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard West 18, Portobelo 69, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd733f00488504ffc3d886b7ec617acf9a0fee7d7f3b6af26bee45de41c3d250eecd4ec3a65aa03065fc0d29dab51f3258d14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 080 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 18 Beach Boulevard West Portobelo 69 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.160159650422 22.107672546696
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem