7 Ackermann Place Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ackermann-straat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
7 Ackermann Place Guest House is 'n moderne gastehuis wat sentraal geleë is in die pragtige historiese dorp Stellenbosch. Dit is loopafstand van die koffiewinkels, restaurante, galerye en museums af.
Verblyf is in stylvolle kamers beskikbaar wat elkeen met 'n en suite-badkamer en individuele sekuriteitstelsels ingerig is. Elke suite het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en 'n broodrooster, en dit beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n lessenaar en 'n haardroër. Gaste het 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n gasstoof en 'n elektriese oond, yskas, wasmasjien, tuimeldroër en strykgeriewe toegerus is.
Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n swembad, sondek, 'n gemeenskaplike sitkamer en veilige parkeerplek van die straat af.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
The Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Ackermann-straat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 Ackermann Place Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ackermann-straat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom