Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milnerton Siesta

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-weg 7, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Milnerton Siesta is 'n knus oopplan-woonstel met 'n privaat ingang wat vas is aan die eienaar se hoofhuis in Milnerton. Dit kan die ideale opsie vir oornagverblyf of 'n sakereis wees.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, elektriese kombers en 'n klerereling. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Daar is 'n mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n yskassie. Gaste mag nie in die woonstel kook nie. Daar is ook 'n platskerm-TV, lessenaar, stoel en gratis WiFi wat dit ideaal vir sakereisigers maak. Veilige parkeerplek vir 'n klein tot mediumgrootte-voertuig kan voorsien word.

Die woonstel is naby winkels, restaurante en die MyCiti-busstop. Daar is ook hiperbariese suurstofterapie op die perseel, onderhewig aan beskikbaarheid.

Slaapplek

’n Bespreking by Milnerton Siesta sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Milnerton Siesta
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bambine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 10

Ligging

  • Erica-weg 7, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milnerton Siesta het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-weg 7, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f9e1dbdf559aa679e5efa4824c70b9d210effc4fcd0239e5cabc75c96c1f5ad9bfdfc032a13718b8f7b09bad18406c142ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 7 Erica Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8725165 18.501944
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem