LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 La Mustique | LekkeSlaap
+9

7 La Mustique

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 530 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
7 La Mustique
Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras

Studente en matrikulante word ongelukkig nie toegelaat nie. Indien ouers namens hulle bespreek, sal hulle met aankoms sonder terugbetaling uitgesit word.
Die balans is 14 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is saam met die deposito betaalbaar.
Ongelukkig het ons geen kredietkaartgeriewe nie.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring (single view).
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Alhoewel ons moeite doen om ons woonstelle op 'n hoë standaard te hou sal ons nie verantwoordelik wees vir enige skoonmaak- en instandhoudingsprobleme nie aangesien al die woonstelle deur onafhanklike skoonmaakmaatskappye skoongemaak word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 94, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEv8hUBSL9J8ooNcpDhWcAjv6RMVjbfRwQASko7qQcjJvjev1oe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 94 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.53532 31.22261
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!