+37
Selfsorg in Paradise Beach

7-on-ZEUS - The Loft & The Studio

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Zeus Street, Paradise beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

7-on-Zeus is in die tweede ry van die strand af in Paradise Beach in Langebaan geleë. Dit spog met panoramiese uitsigte oor die see en Saldanha Hawe en dis 50 m van die privaat strand af. Club Mykonos Casino and Resort is ook naby.

7-on-Zeus bied 2 selfsorg-eenhede en 1 luukse dubbelkamer. Die selfsorg-eenhede het elkeen braaigeriewe en 'n volledig toegeruste kombuis. Elke eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en die luukse dubbelkamer bied slaapplek aan 2 gaste. Dié kamer is nie selfsorg nie en het net tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n gemeenskaplike plonspoel en veilige parkeerplek op die perseel.

Paradise Beach is 'n skoon en veilige area wat omring word deur voëlspesies, seelewe en die reuk van vars seelug. Dis naby Club Mykonos Resort and Casino waar gaste watersport kan geniet, kan visvang, 'n heerlike maaltyd by een van die restaurante by die Mykonos Seiljagklub kan nuttig of 'n bootrit met sonsondergang geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 244 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wiesie B
Gesin met tieners
5.0
Lieflike verblyf by die see met die mooiste uitsig. Lieflike verblyf by die see met die mooiste uitsig. Ons het baie lekker gebly by 7-on-ZEUS en sal ...
Sien meer
Feb 2026
Barbara T
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely intend visiting again. Perfect location. Beautiful private beach a few steps away. Absolutely stunning views from the loft. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Vanessa A
Saam met lewensmaat
5.0
Refreshing. Well maintained, well equipped. Welcoming, accessible host. Breathtaking sunsets, sea view. Inviting splash pool for hot su...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Jacques V
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld, baie mooi view. Was 'n baie nice plek met alles wat mens nodig het. Die slaapkamer bo is net bietjie ongemaklik vir ons wat relatief ...
Sien meer
Jan 2026
Lieschen B
Gesin met klein kinders
5.0
Great time! Great stay with an awesome view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 244

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 7 Zeus Street, Paradise beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7-on-ZEUS - The Loft & The Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Zeus Street, Paradise beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNGY2NTY2LTYyZjUtNDkxMy1hYjYyLTQ5YjFkNWViYjlhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 244 5 1 5 7 Zeus Street Paradise beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.040147910654 18.038442584884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang