Uvongo Akkommodasie by 7 Uvongo Sands | LekkeSlaap
+13
+13

7 Uvongo Sands

  • Vanaf R650 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 82, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

7 Uvongo Sands is 'n privaat en ruim, losstaande vakansiehuis binne loopafstand (sowat 100 m) van die baie gewilde Uvongo-strand.

Die huis spog met 2,5 ruim slaapkamers, met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, 2 dubbelbeddens in die tweede kamer en stapelbeddens op die privaat, onderdak-patio. Linne word voorsien, maar bring asb. julle eie bad- en strandhanddoeke. Die badkamer is nuut opgeknap en toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is nuut opgeknap en is volledig toegerus met al die toebehore, sowel as 'n ontbythoekie. Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n TV met DStv-Openview. Bring asseblief jou eie DStv-dekodeerder en slimkaart saam.

7 Uvongo Sands is ook ideaal geleë binne loopafstand van die strand, maar ook binne loopafstand van plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ideale vakansiebestemming vir 'n gesin of groep vriende.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 Uvongo Sands sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir 7 Uvongo Sands
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Colinstraat 82, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 7 Uvongo Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 82, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANllSy0qn5OkyEHi5ADEDFqn4vXvYbt7yAJoV6Lq6nOBWI7jUmJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 82 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -30.833299299895 30.394502878189
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za