7 View @ The Bay Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
7 View @ The Bay Apartment is in die gewilde kusdorp, Mosselbaai, geleë.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met storte. Badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale teen die muur.
Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor Mosselbaai en die see.
Mosselbaai bied verskeie doendinge soos hengel, swem, 4x4- en bergfietsroetes en gaste kan verskeie besienswaardighede soos die Bartlomeus Dias Museum-kompleks, Kaap St. Blaise Vuurtoring en die Garden Route Kasino besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by 7 View @ The Bay Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Da Gama-straat, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 View @ The Bay Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom