LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 70 Casos Strandhuis | LekkeSlaap
+47

70 Casos Strandhuis

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir 70 Casos Strandhuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Riana H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana H
Gesin met tieners

Gerieflike blyplek, goeie ligging.

Ons was twee volwassenes en vier tieners, en het die plekkie baie gerieflik gevind vir ons groep. Die sitkamer en kombuis was ruim genoeg vir ons almal, slaapkamers ook baie gerieflik. Goeie ligging, mooi strand naby. Winkelsentrum en restaurante ook lekker naby, alhoewel nie stapafstand nie. My enigste voorstel sou wees dat julle vir 'n langer verblyf die badhanddoeke elke paar dae vir die gaste laat was/vervang.

Job David S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Job David S
Gesin met tieners

Great place to stay.

Safe and secured place to stay.

Jolene P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene P

Pleasurable and peaceful despite all the building activity at the building site right opposite the apartment.

The reason for my stay was to complete an assignment that was causing a major headache. I was able to break the back of it, review and revise the content in the peace and quiet: and this despite the noise emanating from the building site opposite the apartment. Thank goodness I was able to shut out the noise! My disappointment stems from the fact that there was no balcony to enjoy fresh air and the fabulous sunny days. I need the vitamin D to replenish the happy hormones. Bed, shower, kitchen and lounge layout was great. Loved the access to plugs underneath the centre island in kitchen ─ easy access for plugs.

Jc V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V
Gesin met klein kinders

Naby als, sentraal, baie goed ingerig.

Ons het baie lekker hier gebly. Daar is dalk 'n paar goedjies wat kort soos 'n wasmasjien as mens lank bly, want al die droogskoonmaakplekke is baie vol en wys mens weg. 'n Dakwaaier of twee sal goed wees. Anders as dit het ons die plek baie lekker gevind. Die strand is mooi. Eetplekke is loopafstand van jou af. Die kids kan veilig in die straat speel en fietsry. Sundowners op die dak is 'n móét. Vat net 'n kampstoel saam. Ek weet sommer dat ander mense dit net soos ek sal geniet daar.

70 Casos Strandhuis's terugvoer

Beste JC,

Baie dankie, ons sal definitief werk maak van die ekstra goed.

Vriendelike groete,
70 Casos

70 Casos Strandhuis
Mishka D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka D
Gesin met klein kinders

Dit was toepaslik.

Het my verras, maar geen ballon nie

70 Casos Strandhuis's terugvoer

Beste Mishka,

Baie dankie vir die gradering, ons waardeer.

Groete,
70 Casos

70 Casos Strandhuis
Marika L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika L

Baie lekker gebly.

Die huis was baie mooi!

70 Casos Strandhuis's terugvoer

Beste Marika,

Baie dankie vir die gradering, dit word waardeer!

Groete,
70 Casos

70 Casos Strandhuis
Melanie D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Melanie D

Baie lekker!

Veilig en skoon.

70 Casos Strandhuis's terugvoer

Beste Melanie,

Baie dankie vir die gradering! Sal u so gaaf wees om aan ons voorstelle deur te gee per e-pos om die waarde vir geld te verbeter? Ons wil graag aan al ons kliënte se behoeftes voldoen.

Groete,
70 Casos

70 Casos Strandhuis
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casosstraat 70, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3609bc6df399769897b3314d716639d2d533796f5ba3d69cfb8f4eef4d00cf6e3de4e4ea8c7a91bb45067251beeaab1b5b79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 70 Casos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.055139128636 18.044232577085
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!