Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

705 Foreshore Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeek-straat 2, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

705 Foreshore Place is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in 'n moderne woonstelblok in Kaapstad wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Die woonstel is die ideale opsie vir sake- of vakansiereisigers wat op soek is na oornagverblyf naby die stad se geriewe.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit bied slaapplek aan 2 gaste.

Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het oorgenoeg sitplek, 'n koffietafel en 'n platskerm-TV.

Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel is net 'n entjie se stap van Kaapstad se Internasionale Konferensiesentrum en 'n rits koffiewinkels en restaurante. Die V&A Waterfront en Tafelberg-kabelkarretjie is ook naby.

Slaapplek

’n Bespreking by 705 Foreshore Place sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir 705 Foreshore Place
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Hosted Property Management Geverifieer

Eiendomme 89

Resensies 192

Jaar gelys 2

Ligging

  • Riebeek-straat 2, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 705 Foreshore Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeek-straat 2, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3bfff769dfc5fc88eb06b9b346cbcab40936c5c6b5263e60c3275067e913fb87061707957e73353f021ab06733063af4c41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Riebeek Street Cape Town City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.92048465854 18.42451561046
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem