Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

709 Fountain Suites

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Hosted Property Management Geverifieer

Eiendomme 89

Resensies 192

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 5 resensies vir 709 Fountain Suites
Netheid
3.4/5
Diens
3.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5
Veronick P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronick P
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by 709 Fountain Suites. Dit was baie skoon, netjies en ook baie sentraal. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mariette P
Saam met vriende

Uiters swak en hoogs teleurstellend!

Lugversorger was stukkend terwyl 'n hittegolf in Kaapstad woed. Na ek vele versoeke gerig het vir waaiers, het ons dit na 3 dae nog nie ontvang nie. Moes net elke keer hoor van die maintenance team asof dit 'n hele maintenance team neem om 2 waaiers te bring. Bad was nie skoon en laminated flooring was so vuil dat jou voete pikswart is wanneer jy durf kaalvoet loop. Ons is al die 2de gaste wat kla oor beddegoed ens. Vir die sleeper couch. Geen remote vir die parkeergarage en die sekuriteit van die Fountain Hotel was maar moeilik elke keer wat ons wou in of uit. Ten spyte van 'n vorige swak resensie het ek hierdie plek the benefit of the doubt gegee, tot my eie frustrasie en spyt. Betaal maar liewer meer en geniet die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liske S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liske S
Gesin met klein kinders

Plekkie is lekker sentraal gelee. Presies wat ons wou gehad het.

Plekkie is perfek om net te gebruik vir slaapplek na 'n besige dag van plekke in en om die Kaap besoek. WiFi besonderhede was gegee vir ons per e-pos, maar was nie beskikbaar nie. Die tweede TV in die hotelkamer kon ons nie gebruik nie a.g.v. geen WiFi. Die afstandsbeheer van die uitgang wat gaste moes gebruik, is ook nie aan ons gegee nie. Die sekuriteitsmense van die hotel wat heeltyd vir ons moes oop- en toemaak by die parkeerarea, was nie gelukkig met ons nie. Verder was alles in die woonstel skoon en netjies. Ek sal weer van die plek gebruik maak die volgende keer, slegs vir slaapplek vir die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faith M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith M
Gesin met klein kinders

Our stay was awesome. 709 Fountain Suites is clean and tranquil.

It was exciting and I never thought that in the CBD you will find a peaceful place like that. I would like to suggest that there must be someone to clean the room while we are staying for a few days. We are on vacation to explore the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmelita S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Carmelita S
Gesin met tieners

Ek sal nie aanbeveel nie.

Die toilet was vuil. Kokkerrot in die kombuiskas. Die sleeper coach was vol hare. Daar was geen kombers vir die sleeper coach nie. Ons moes 2 ure wag vir die skoonmaakpersoneel om die plek te kom skoonmaak, sonder enige skoonmaakmiddels. Die personeel kon nie eens die sleeper oopmaak nie; my kinders moes hulle wys. Ons het laat weet daar is geen komberse vir die sleeper coach nie; ons moes meer as 3 ure wag vir komberse voor 9 die aand oogedaag. Ons het 'n dame se panty onder die bed gekry (plek was nooit deeglik skoongemaak nie). Baie oproepe later en met verskillende mense gepraat. Ek wou kanselleer, maar ek sou nie my geld terugkry nie. Ek was vir 3 dae. Ek sal niemand aanbeveel tensy die mense beter diens lewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges Mall 1, Kaapstad-middestad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8ab6ddf039fffc940209b4a70e3486d055c6eb0ac540f60dad54c8982aafa721c1774d287840198274a85e245dc7555088d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 1 St Georges Mall Cape Town City Centre 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.920282636749 18.424403341139
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem